amp template
Mobirise

Wie is ons 

Ons Pastoraat

Gert en Retha Vrey het in Mei 2013 by ons Gemeente aangesluit.  Gert as praktiserende pastoor en Retha as professionele audioloog, is beide passievol oor verhoudingbou en diensbaar wees vir mense.
Hul daadwerklike omgee vir ons geloofsgemeenskap en omgewing is sigbaar in alles wat hulle aanpak.  As visionĂªre leierspaar, is Gert en Retha 'n dimamiese en ervare herderspan wat met groot vrug in die koningkryk van God werksaam is.  En die antwoord is altyd ja, as jy hom sou nooi vir 'n lekker koppie koffie.


Ons Jaartema vir 2025


    Bestuursraad

Mobirise
Mobirise
KONTAK ONS

Email: barry@agsf.co.za
Foon: 011 894 3308
WhatsApp: 071 664 7037

Bank Besonderhede

Naam: AGS Farrarmere
Bank: Standard Bank
Rek Nommer: 022 751 416

Skakels

Facebook 
YouTube 

VOLG ONS!